top of page
Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie (Key: OR Bmaj)

Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie (Key: OR Bmaj)

SKU: CO-OR-NB-00181
$12.95Price

Title: Spieëltjie (Spieeltjie)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld from "Liefling: Die Movie"

Genre: South African; Pop; Movie, Musical & Soundtrack

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

More info: Liefling: Die Movie, vrygestel op 19 November 2010, is 'n grootskerm Afrikaanse musiekblyspel (musical) rolprent. Bobby van Jaarsveld en Lika Berning vertolk die hoofrolle en Brian Webber is die regisseur. Hierdie liedjie kom voor op die album se klankbaan (soundtrack).

Lyrics: Yes

 

In die vier hoeke van die spieël

Sien ek dinge wat my pla

Dinge wat my pla

 

Ek sien 'n refleksie van my siel

In hierdie eindelose spieël

Die wêreld se spieël

 

So soek my ander kant die maan vanaand

Want ek kry skaam

Skaam oor dinge wat ek sien

In hierdie eindelose...

 

Spieëltjie spieëltjie sê vir my

Hoe sien die ander mense my

Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry

 

Spieëltjie in my hand

Hoekom vat jou antwoord lank

Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit Sprokiesland

Uit Sprokiesland

 

In die vier hoeke van die spieël

Kry ek iemand wat my vra

Wat's jou naam

 

Kan hierdie prentjie in my spieël

Is daar 'n onbekende siel

Maar dit bly my spieël

 

So soek my ander kant die maan vanaand

Want ek kry skaam

Skaam oor dinge wat ek sien

In hierdie eindelose...

 

Spieëltjie spieëltjie sê vir my

Hoe sien die ander mense my

Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry

 

Spieëltjie in my hand

Hoekom vat jou antwoord lank

Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit Sprokiesland

Uit Sprokiesland

 

Die beelde verander

Soos die jare verby gaan

Jou woorde maak seer

Wanneer ek jou sien

 

Spieëltjie spieëltjie sê vir my

Hoe sien die ander mense my

Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry

 

Spieëltjie in my hand

Hoekom vat jou antwoord lank

Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit Sprokiesland

 

Spieëltjie spieëltjie sê vir my

Sal ek by jou my antwoord kry uit Sprokiesland

Uit Sprokiesland

 

Composer: BOBBY VAN JAARSVLED/JAN WOLMARANS/RUAN THERON (COLESKE ARTISTS PTY LTD)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like