top of page
Bok van Blerk & Robbie Wessels - Bokkoors (Eye Of The Tiger) (Key: OR Emin)

Bok van Blerk & Robbie Wessels - Bokkoors (Eye Of The Tiger) (Key: OR Emin)

SKU: AN-OR-NB-00545
$13.95Price

Title: Bokkoors (Eye Of The Tiger)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk & Robbie Wessels
Genre: South African; Pop; Duet; Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Oom Lourens was nog nooit regtig fiks nie

As jy hom vra wat maak hom bly dan sê hy niks nie

Hy's maar altyd op sy plek

Altyd effentjies getrek

Hy hou van biltong en droë wors en rugby

 

Maar gister het daar ietsie begin broei

Hy't gaan draf en gaan fiets ry en gaan roei

Presies tien dae voor die Bokke teen Wes- Samoa

Arriveer 'n pakkie met een tot vyf van Rocky Bolboa

 

Hy dink terug aan 1995

Die skare, die vure en die vibe

Die Amarula- Cream en Khalua

En die temalied van Rocky Bolboa

 

Hy luister Eye of the Tiger en hy voel weer die hou

Hy voel die grond en die sweet hier in sy hare

En die laaste survivor staan en lag in sy mou

En oom Lourens lê plat op sy rug

 

Met sy boksbroek, sy japon en sy bed

Dans hy op Eye of the Tiger langs sy bed

Op die t.v Rocky 3 met sy oë op Mr. T

Word hy kwater en kwater en kwater

 

En hy dink terug aan die argument

Tussen hom en sy skoonseun Brent

Oom kan nou maar gil ek sal sal skree vir wie ek wil

Dis 'n vry land en oom is nie my pa nie

 

Hy dink terug aan 1995

Die skare, die vure en die vibe

Die Bokke en die Iere en Samoa

En die temalied van Rocky Bolboa

 

Hy luister Eye of the Tiger en hy voel weer die hou

Hy voel die grond en die sweet hier in sy hare

En die laaste survivor staan en lag in sy mou

En oom Lourens lê plat op sy rug

 

Nikki praat op Radio Sonder Grense

Op die foto's sien oom Lourens weer die mense

Hy trek kringe rondom Brent

Hy onthou weer die sement

Teen sy tande, sy neus en sy kake

In my huis skree jy nie vir wie jy wil nie

Ek ruk jou strot uit dat jy glad nie meer kan gil nie

En na die argument tref oom Lourens die sement

En die Bokke wen 15-12

 

Hy dink terug aan 1995

Die skare, die vure en die vibe

Die Amarula- Cream en Khalua

En die temalied van Rocky Bolboa

 

Hy luister Eye of the Tiger en hy voel weer die hou

Hy voel die grond en die sweet hier in sy hare

En die laaste survivor staan en lag in sy mou

En oom Lourens lê plat op sy rug

 

Daar hang 'n vreesbevange vibe in die lig

Oom Lourens verwelkom almal terug

Dis 2007 en sy lip begin te bewe

Toe Brent opdaag met 'n Wes- Samoa trui

 

Wat van 'n shooter my ou maat

Begin oom Lourens eerste te praat

Tot by shooter nommer elf, cola- tonic vir onsself

en Stroh Ram vir sy skoonseun Brent

 

Dis wêreldbeker 2007

Daar is opwinding en samesyn en lewe

Daar is Amarula- Cream en Khalua

Die Bokke speel teen Wes- Samoa

 

Net voor die stem Nkosi voel Brent bietjie flou

Hy voel naar en daar is sweet hier in sy hare

En die laaste survivor staan en lag in sy mou

Hy slaan vir Brent dat hy lê op sy rug

Op sy rug

 

Composer: JAMES PETERIK/FRANKIE M. SULLIVAN/AFR.BY ROBBIE WESSELS (GALLO MUSIC PUBLIHING/SONY BMG)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page