Eden - Honky Tonk Skedonkadonk (Key: OR Gmin)
Title: Honky Tonk Skedonkadonk (Honky Tonk Badonkadonk - Trace Adkins Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Eden
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Sê maar vir jou mama
Ons kannie langer hanna hanna
Daar’s nie tyd vir chit chat
Cheers vir eers ons moet nou ry
Die wind waai deur jou hare
Jy sê jy hou van my
Ek kyk so na jou mini en ek weet hier kom 'n vry
In my honky tonk skedonkadonk
Stadig oor die klippe soek die naaste petrolpomp
Maar toe skiet 'n vonk uit my skedonk
Ooooh weeee ek is nie 'n gewone ou
Maar kyk hoe brul my enjin
Tot my V8 hou van jou
Al is ek 'n mechanic sal jy eendag met my trou
In my honky tonk skedonkadonk
Sê maar vir jou mama ek is nie net kamma kamma
Ietsie wat jy uit try
In die oggend sê goodbye
Jy square dans daar in V-town soos jy daai bul kan ry
Ek weet nie wat jy doen nie
Maar jy gooi jou tou om my
In my honky tonk skedonkadonk
Stadig oor die klippe soek die naaste petrolpomp
Maar toe skiet 'n vonk uit my skedonk
Ooooh weeee ek is nie 'n gewone ou
Maar kyk hoe brul my enjin
Tot my V8 hou van jou
Al is ek 'n mechanic sal jy eendag met my trou
In my honky tonk skedonkadonk
Loop 'n bietjie links
Loop 'n bietjie regs
Draai daai lyfie om en maak jou bene krom
Swaai jou boude soos jy skreeu
Oooohweeee en doen dit weer
Oooohweeee
Ja nog 'n keer
In die rondte salueer
TUSSENSPEL
Honky tonk skedonkadonk
Stadig oor die klippe soek die naaste petrolpomp
Maar toe skiet 'n vonk uit my skedonk
Ooooh weeee ek is nie 'n gewone ou
Maar kyk hoe brul my enjin
Tot my V8 hou van jou
Al is ek 'n mechanic sal jy eendag met my trou
In my honky tonk skedonkadonk
Honky tonk skedonkadonk
Honky tonk skedonkadonk
Honky tonk skedonkadonk
Composer: HOUSER/DAVIDSON/JOHNSON/J. VORSTER/R. VORSTER (BIG BORASSA LLC/EMI/SONGS OF WINDSWEPT PACIFIC)
_edited.png)





















