top of page
Zita Pretorius - Jy Tel My Op (You Raise Me Up) (Key: OR Bmaj)

Zita Pretorius - Jy Tel My Op (You Raise Me Up) (Key: OR Bmaj)

SKU: EL-OR-NB-00186
$12.95Price

Title: Jy Tel My Op (You Raise Me Up - Josh Groban Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Zita Pretorius

Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion; Classical & Contemporary Classical

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

More info: Zita Pretorius is 'n Suid-Afrikaanse sangeres wat oorspronklik saam met Rudi Claase onder die verhoognaam "Rudi en Zita" opgetree het. Hulle album Die Engele Sing is in 2011 uitgereik.

Lyrics: Yes

 

Wanneer onder al my siel se voetstap

My lig verdwyn en so my hart vir my

Word ek stil en wag hier in die stiltes

Totdat jy kom en wag hier saam met my

 

Jy tel my op

Uit dieptes tot op berge

Jy lig my op na waters waar daar rus is

Ek het krag

Jy tel my op jou skouers

Jy lig my op na meer as wat ek is

 

TUSSENSPEL

 

Daar's geen lewenslus nie sonder honger nie

En elke onvolkome hart klop teer

Maar as jy kom en ek's gevul met wonders

Het ek 'n oomblik ewigheid gesien

 

Jy tel my op

Uit dieptes tot op berge

Jy lig my op na waters waar daar rus is

Ek het krag

Jy tel my op jou skouers

Jy lig my op na meer as wat ek is

 

Jy tel my op

Uit dieptes tot op berge

Jy lig my op na waters waar daar rus is

Ek het krag

Jy tel my op jou skouers

Jy lig my op na meer as wat ek is

 

Jy tel my op

Uit dieptes tot op berge

Jy lig my op na waters waar daar rus is

Ek het krag

Jy tel my op jou skouers

Jy lig my op na meer as wat ek is

U lig my op na meer as wat ek is

 

Composer: ROLF LOVLAND/BRENDAN GRAHAM (PEER MUSIC (PTY) LTD/ UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like