top of page
Karlien van Jaarsveld - Voel Weer (Key: OR Amin)

Karlien van Jaarsveld - Voel Weer (Key: OR Amin)

SKU: RI-OR-NB-04029
$13.95Price

Title: Voel Weer
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Vrydagaand baie laat hou ek op met soek

Harte lê op die grond soos in ‘n storieboek

Jy't gesê liefde voel soos ‘n warrelwind

Waai jou tot op breekpunt

 

Kom gooi jou arms om my liggaam en weet

Jy't my hart in al sy weerstand leer ken

My nooit laat voel jy gaan wen

Al speel ek op my hardste vang jy my uit

Jy maak my sag

Laat my vergeet van die seer

Ek kry weer moed en voel weer

 

Alles draai om die hart as hy klop met hoop

Hou hy lank sonder om mettertyd te loop

Het jy my lief sonder om iets weer terug te vra

Sê my was jy al verlief?

 

Kom gooi jou arms om my liggaam en weet

Jy't my hart in al sy weerstand leer ken

My nooit laat voel jy gaan wen

Al speel ek op my hardste vang jy my uit

Jy maak my sag

Laat my vergeet van die seer

Ek kry weer moed en voel weer

 

Jy't die ligte verdof

Saggies nader gekom

My hande gevat en gevra of ek sal

Glo en vertrou dat jy my lief sal kan hê

Meer as wat ek kon droom

 

So gooi jou arms om my liggaam en weet

Ek hou jou hart hier in my hart en moet weet

Maak jou vir liefde gereed

Jy speel net hard omdat jy seerkry ook ken

Maar hier by my kan jy net wees wie jy is

Geen vrees sal hier oorleef

 

Jy't ‘n hart wat klink

Of ek hom jare ken

Die seer is weg

Ek sien hoe liefde wen

 

Composer: JOHAN VORSTER/KARLIEN VAN JAARSVELD (JOHAN VORSTER SONGS/KARLIEN VAN JAARSVELD PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page