top of page
Kurt Darren - Engel Ek Sal Jou Saamvat (Key: OR Gmaj)

Kurt Darren - Engel Ek Sal Jou Saamvat (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-03965
$13.95Price

Title: Engel, Ek Sal Jou Saamvat
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Ek kort 'n vakansie, ek kort dit nou

Droom van sak pak, petrol trap, spring in, maak gou

Hier's al my spaargeld

Die jaar het my beroof

Gooi joune in die blik

Ons spandeer gaan groot

Sit hom in rat

Trap hom op die langpad

Deur die mooi land saam met jou

Ek wil hier wegkom die jaag van die stad

Ek wil net ry erens stop langs die pad

Ek wil die sterre in die donker sien brand

Kom saam met my, engel, ek sal jou saamvat

Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand

Ek wil my sand-voete rus op die bank

Ek wil net sak pak en toer deur die land

Kom saam met my, engel, ek sal jou saamvat

Hier's waar ek hoort

Die see roep my naam

Kaptein, span die seile

Kaalvoet op die dansbaan

Somer vakansie

Beste tyd van die jaar

Skakel jou foon af, los als

Kom nou ek vat jou saam

Sit hom in rat

Trap hom op die langpad

Deur die mooi land saam met jou

Ek wil hier wegkom die jaag van die stad

Ek wil net ry erens stop langs die pad

Ek wil die sterre in die donker sien brand

Kom saam met my, engel, ek sal jou saamvat

Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand

Ek wil my sand-voete rus op die bank

Ek wil net sak pak en toer deur die land

Kom saam met my, engel, ek sal jou saamvat

Sit hom in rat

Trap hom op die langpad

Deur die mooi land saam met jou

Ek wil hier wegkom die jaag van die stad

Ek wil net ry erens stop langs die pad

Ek wil die sterre in die donker sien brand

Kom saam met my, engel, ek sal jou saamvat

Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand

Ek wil my sand-voete rus op die bank

Ek wil net sak pak en toer deur die land

Kom saam met my, engel, ek sal jou saamvat

Composer: LOKI ROTHMAN (KVN PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page