Kurt Darren ft. Laurika Rauch - Slang In Die Gras (Key: OR Fmaj)
Title: Slang In Die Gras
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren & Laurika Rauch
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy, jy kyk nie meer vir my soos vantevore
Jy kyk verby
Jy ruik nie meer soos Chanel No. 5 nie
Is dit klaar
Is dit klaar
Jy, jy praat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie
Jy praat verby
Jy lees alweer 'n boek
Maar dis 'n hoofstuk sonder my
Sonder my
Daar's 'n slang in die gras
Hy laat dink my aan jou want jy pik op my
Soos 'n vis uit die water
Voor my oë het jy weggegly
Daar's 'n wolk voor die volmaan
En hy hang oor jou en my
En dit reën, reën, reën want dis verby
Jy, jy fluister nie my naam
As jy hier langs my lê en droom
Nie jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie
Nie meer kruis nie
Jy, jy hoef nie meer te wag
As jy wil gaan of weer probeer
Jy kan maar aanbeweeg
So sonder my ek is okay
Ek's okay
Daar's 'n slang in die gras
Hy laat dink my aan jou want jy pik op my
Soos 'n vis uit die water
Voor my oë het jy weggegly
Daar's 'n wolk voor die volmaan
En hy hang oor jou en my
En dit reën, reën, reën op jou en my
En dit reën, reën, reën want dis verby
La, la, la...
La, la, la...
La, la, la...
En dit reën, reën, reën want dis verby
En dit reën, reën, reën
Maar ek's okay
Composer: KURT DARREN/JOHAN OBERHOLZER/DON KELLY/MARC BRENDON (SELECT MUSIEK/UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)
_edited.png)





















