top of page
Kurt Darren - Tasse Vol Van Gister (Key: OR Amaj)

Kurt Darren - Tasse Vol Van Gister (Key: OR Amaj)

SKU: FR-OR-NB-02598
USD 13.95Price

Title: Tasse Vol Van Gister
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek sien haar elke oggend as sy drome koop

Sy loer in elke venster en ek wil langs haar loop

Liewe Jesus sien al sy mense en Hy is lief vir haar

Dis goed ja 'n goeie keuse ek dink ek moet haar vra

 

Gee my al jou tasse vol van gister

Kom kies 'n nuwe droom dis als op my

Ek weet jy dra nog swaar aan jou verlede

By my is jou verlede altyd verby

 

TUSSENSPEL

 

Sy loop toe 'n entjie verder en sien 'n hart te huur

Dis heel dis ongebroke maar dis peperduur

Ek sê engel kom kyk hier binne jy’t klaar my hart gesteel

En met 'n soen en 'n belofte kan ons my hart maar deel

 

Gee my al jou tasse vol van gister

Kom kies 'n nuwe droom dis als op my

Ek weet jy dra nog swaar aan jou verlede

By my is jou verlede altyd verby

 

O, gee my al jou tasse vol van gister

Kom kies 'n nuwe droom dis als op my

Ek weet jy dra nog swaar aan jou verlede

By my is jou verlede altyd verby

 

Ek sien haar elke oggend

 

Composer: ONBEKEND/AFR:KURT DARREN (KOPIEREG VOORBEHOU)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page