Kurt Darren - Wegkruipertjie (Key: OR Amaj - BV)
Title: Wegkruipertjie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
As ek lank genoeg op een noot aanhou sal jy vir my kry
As ek aan en aan en aanhou vir jou staar
Moet ek opgaan na 'n hoër wysie
Of laer as dit vir jou sal wys ek soek jou
Ek roep jou, maar ek kry jou nie
Wegkruipertjie
Ek maak my oë toe en tel tot tien
Ek, kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart
Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê, sy's myne
Een, twee, drie, blok jou
Wegkruipertjie
(Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is)
As ek lank genoeg jou game speel sal jy ophou met my mors
As ek oor en oor en oor my hart laat smag
Gaan jy hoor as ek jou naam uitroep
Of later eers my liefde soek
Jy kan nie, ek sal nie, so jy kry my nie
Wegkruipertjie
Ek maak my oë toe en tel tot tien
Ek, kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart
Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê, sy's myne
Een, twee, drie, blok jou
Wegkruipertjie
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ookal jy is
Sê my, sê my bly jy nou altyd vermis
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ookal jy is
Ek soek jou, roep jou, kry jou nêrens nie
Ek maak my oë toe en tel tot tien
Ek, kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart
Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê, sy's myne
Een, twee, drie, blok jou
Wegkruipertjie
Kom uit, kom uit, kom uit, waar ook al jy is
Sê my, sê my
Wegkruipertjie
Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)