top of page
Janita Claassen - Meisiekind (Key: OR Abmaj - BV)

Janita Claassen - Meisiekind (Key: OR Abmaj - BV)

SKU: CH-OR-BV-01181
$13.95Price

Title: Meisiekind

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Janita Claassen
Genre: South African; Folk; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: Yes
More info: Janita Claassen (30 April 1947 - 24 Oktober 2005) was 'n bekende Afrikaanse sangeres wat gereeld saam met Manuel Escorcio opgetree het. Sy het baie van haar meesleurende liedjies self gekomponeer, maar het ook graag liedjies van Babs Pretorius en Theo Naude gesing. Sy is op 58 jarige ouderdom na 'n 10-jaar lange stryd aan kanker oorlede. Van haar treffers sluit in Rolbos, My Meisiekind en Ballonne.
Lyrics: Yes

 

Hierdie dag belangrik my lief

Die foto’s in my hand ‘n ope brief

Hier was jy nog in die gradeklas

Klein haasbekkie met handjies skoon gewas

 

Hier’s jou kleinboet hy kon jou so pla

Geduld word mos van ma’s gevra

Hier’s jou matriekafskeidsdans

Jou rok so mooi oor sterre glans

 

Vandag is jou troudag meisie

Jy word ‘n vrou my kind

Mag vreugde groei deur die jare

Hierdie jou dag, toekoms wat wag

My liefste, my meisiekind

 

Jy gaan weg dis soos die lewe is

My meisiekind ek sal jou baie mis

Daar is plek in ons familiekring

Vir hom wat jou vreugde bring

 

Meisiekind dis jou huweliksfees

Ek sal nie huil ek sal net vrolik wees

Hierdie môre reeds pêrelgrou

Word wakker lief die toekoms wag op jou

 

Vandag is jou troudag meisie

Jy word ‘n vrou my kind

Mag vreugde groei deur die jare

Hierdie jou dag, toekoms wat wag

My liefste, my meisiekind

 

Vandag is jou troudag meisie

Jy word ‘n vrou my kind

Mag vreugde groei deur die jare

Hierdie jou dag, toekoms wat wag

My liefste, my meisiekind

Hierdie jou dag, toekoms wat wag

My liefste, my meisiekind

 

Composer: J. CLAASSEN/B. PRETORIUS (TRANSISTOR MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page