top of page
Liezel Pieters - Miljoene Druppels (Key: OR Fmaj - BV)

Liezel Pieters - Miljoene Druppels (Key: OR Fmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00274
$12.95Price

Title: Miljoene Druppels

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Liezel Pieters

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Fmaj

Backing vocals: Yes

Lyrics: Yes

 

Die wind waai sag oor die lande

Streel met sy sagte hande

Stilte vloei

Vrede diep binne my

 

'n Kind in sy ma se arms

'n Glimlag 'n soen so warm

Laat ons glo

Laat ons leer in 'n droom

 

Die son se strale breek deur die hemel

En laat 'n nuwe dag vir ons saam begin

Saam met hom kan ons skyn

 

Laat dit op jou val soos reën

'n Waterval 'n stormseën

Oh-o-o miljoene druppels

Maak vir jou die sluise oop

Laat die strome in jou hart oorloop

Oh-o miljoene druppels

 

Ons lewe 'n see van wonders

Met pêrels wat blink daaronder

Soveel mooi as ons kyk

Is dit daar

 

'n Donker nag wat blink met die sterre

Die naggeluide sing in die verte saam

En ek weet

Ons is vry

 

Laat dit op jou val soos reën

'n Waterval 'n stormseën

Oh-o-o miljoene druppels

Maak vir jou die sluise oop

Laat die strome in jou hart oorloop

Oh-o miljoene druppels

 

Soos trane breek dit los uit die hemel

In liefde kom dit neer sonder vrae

Dit loop oor binne my

 

Laat dit op jou val soos reën

'n Waterval 'n stormseën

Oh-o-o miljoene druppels

Laat dit op jou val soos reën

'n Waterval 'n stormseën

Oh-o-o miljoene druppels

Maak vir jou die sluise oop

Laat die strome in jou hart oorloop

Oh-o miljoene druppels

Miljoene druppels

 

Composer: CHRISTOFFER ALARES/JOAKIM CARL BJORNBERG/KATRINA ANNE NOORBERGEN//LEONID GUTKIN/VLAD MATETSKI/NIEL SCHOOMBEE/DON KELLY (ACTIVE MUSIC PUBL./BUDDE MUSIKVERLAG GMBH)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page