top of page
Elvis Blue - Rede Om Te Glo (Key: OR Gmaj)

Elvis Blue - Rede Om Te Glo (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-00644
$13.95Price

Title: Rede Om Te Glo

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Elvis Blue
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No

More info: Elvis Blue released the 1st single, "Rede om te Glo" (Reason to Believe,) from his 3rd album, titled "Afrikaans" in July 2013.
Lyrics: Yes

 

Elke mens het 'n storie

Elke mens het seer

Ek was al heel verlore

In die wind en donker weer

My wildernis was groot

En my beursie leeg

Toe gee jy my 'n rede

'n Rede om te glo

 

Ek sal jou nooit los nie

En ek sal jou nooit vergeet

Waarvandaan ek kom

En als wat ek nou weet

In 'n wêreld vol bakleiery

Het jou vrede my nou beet

Jy gee vir my 'n rede

'n Rede om te glo

 

Ek glo soos 'n kind

'n Sondaar by jou deur

'n Dissipel by jou voete

Deur jou skoonheid meegesleur

Al loop ek op 'n stofpad

Al kom daar donker weer

Volg ek jou want jy gee my

'n Rede om te glo

 

Jou stem is vir my hemels

Jou liefde wyd en breed

Die lig in al my donker

Die een wat my vergeef

Ek is lief vir jou met alles

Ek is lief vir jou met niks

Jy gee vir my 'n rede

'n Rede om te glo

 

Ek glo soos 'n kind

'n Sondaar by jou deur

'n Dissipel by jou voete

Deur jou skoonheid meegesleur

 

Ek glo soos 'n kind

'n Sondaar by jou deur

'n Dissipel by jou voete

Deur jou skoonheid meegesleur

 

Al loop ek op 'n stofpad

Al kom daar donker weer

Volg ek jou want jy gee my

'n Rede om te glo

Volg ek jou want jy gee my

'n Rede om te glo

 

Composer: ELVIS BLUE (ELVIS BLUE PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page