top of page
Romanz & Nianell - Glaskasteel (Key: OR Cmin)

Romanz & Nianell - Glaskasteel (Key: OR Cmin)

SKU: RI-OR-NB-01531
US$13,95Price

Title: Glaskasteel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Romanz & Nianell
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Pop & Pop Rock; Opera & Popera; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmin
Backing vocals: No
More info: Romanz was 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat hoofsaaklik Afrikaanse en ligte klassieke liedjies gesing het. Die groeplede was: Adam Barnard, Andre Venter, Burgerd Botha, Louis Loock.
Lyrics: Yes

Aangeraak, oopgemaak, als in my, nuut gemaak

Hoor jy, hoop jy, deel jy, die gevoel

 

Opgedien, vasgeklem, als in jou vir my bestem

Soek jy, sal jy vashou, aan my hart

 

Niks sal my kan keer

Liefling ek neem beheer

 

Ek bou 'n brug tot by jou glaskasteel

Ek breek die mure om jou hart te steel

Ek sal nie ophou ek sal als probeer

Liefde kan niemand keer

 

As die riviere bo oor berge klim

'n Simfonie 'n liefdeslied kom sing

Weer probeer, ek neem beheer

Liefde kan niemand keer

 

Vas besluit, tyd loop uit, lente kom, die liefde blom

Hoor jy, hoop jy, deel jy, die gevoel

 

Verandering, toenadering, als tot niet, wag verniet

Soek jy, sal jy vashou, aan my hart

 

Niks sal my kan keer

Liefling ek neem beheer

 

Ek bou 'n brug tot by jou glaskasteel

Ek breek die mure om jou hart te steel

Ek sal nie ophou ek sal als probeer

Liefde kan niemand keer

 

As die riviere bo oor berge klim

'n Simfonie 'n liefdeslied kom sing

Weer probeer, ek neem beheer

Liefde kan niemand keer

 

Breek die skanse rondom my

Die seer waarteen ek stry

Jou liefde maak my vry

 

Aan die hemel kan ons raak

Ek sal vir jou ook maak

As vriend as lewensmaat

 

Ek bou 'n brug tot by jou glaskasteel

Ek breek die mure om jou hart te steel

Ek sal nie ophou ek sal als probeer

Liefde kan niemand keer

 

Ek bou 'n brug tot by jou glaskasteel

Ek breek die mure om jou hart te steel

Ek sal nie ophou ek sal als probeer

Liefde kan niemand keer

 

As die riviere bo oor berge klim

'n Simfonie 'n liefdeslied kom sing

Weer probeer, ek neem beheer

Liefde kan niemand keer

In jou glaskasteel

 

Composer: SEAN BUTLER/NIEL SCHOOMBEE (SELECT MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page