top of page
Die Campbells - Rooi Rok Bokkie (Key: OR Dmaj - BV)

Die Campbells - Rooi Rok Bokkie (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: AN-OR-BV-01248
USD 13.95Price

Title: Rooi Rok Bokkie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Die Campbells
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: The Campbell brothers, Harry and Tony, were both born in Cape Town. Their second album 'Rooi Rok Bokkie' was an instant hit and in 2002 the Campbells became a house hold name.
Lyrics: Yes

 

Jy’s my hart se punt

Jy’s my kaalvoet kind

Jy’s die mooiste blom

Wat uit die Vrystaat kom

 

Jy’s my tok-tokkie

Jy’s my bok-bokkie

Swaai jou kort rokkie hier langsaan my

 

Want jy’s my rooi rok bokkie

Ah-ah-ah

Ons gaan heel aand sokkie

Ah-ah-ah

Sit my arm om jou lyf

Dan druk ek jou styf vanaand

 

Want jy’s my rooi rok bokkie

Ah-ah-ah

Ons gaan heel aand sokkie

Ah-ah-ah

Jy’s die vonkel in my wyn

Die ritme in my sokkies vanaand

 

TUSSENSPEL

 

Jy’s my Ska-rumba my lekker ou Jan

Sing liedjies in die reën

Dan fluit jy saam

 

Jy’s my liewe Lulu

Sal jy by my doe-doe

Jy’s my meisie-meisie

Van Verlangebaan

 

Want jy’s my rooi bokkie

Ah-ah-ah

Ons gaan heel aand sokkie

Ah-ah-ah

Sit my arm om jou lyf

Dan druk ek jou styf vanaand

 

Want jy’s my rooi rok bokkie

Ah-ah-ah

Ons gaan heel aand sokkie

Ah-ah-ah

Jy’s die vonkel in my wyn

Die ritme in my sokkies vanaand

 

TUSSENSPEL

 

Want jy’s my rooi rok bokkie

Ah-ah-ah

Ons gaan heel aand sokkie

Ah-ah-ah

Sit my arm om jou lyf

Dan druk ek jou styf vanaand

 

Want jy’s my rooi rok bokkie

Ah-ah-ah

Ons gaan heel aand sokkie

Ah-ah-ah

Jy’s die vonkel in my wyn

Die ritme in my sokkies vanaand

 

Want jy’s my rooi rok bokkie

Ah-ah-ah

Ons gaan heel aand sokkie

Ah-ah-ah

Sit my arm om jou lyf

Dan druk ek jou styf vanaand

 

Want jy’s my rooi rok bokkie

Ah-ah-ah

Ons gaan heel aand sokkie

Ah-ah-ah

Jy’s die vonkel in my wyn

Die ritme in my sokkies vanaand

 

Composer: D. KELLY/M. BRENDON (SELECT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page