top of page
Standard Version - My Enigste Troos (Liedboek 292) (Key: OR Dmaj)

Standard Version - My Enigste Troos (Liedboek 292) (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-04018
$13.95 Regular Price
$10.95Sale Price

Title: My Enigste Troos (Liedboek 292)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: Unspecified
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

My enigste troos in lewe en dood

Is dat ek aan Jesus Christus behoort

Met sy kosbare Bloed het Hy my vrygekoop

Dis my anker, my vaste hoop

 

Ek behoort aan die Here

Niks sal my ooit van Hom kan skei

Met sy kosbare Bloed het Hy my vrygekoop

Dis my anker, my vaste hoop

 

Die doop is die seël dat die Heilige Gees

My ‘n kind van God, die Vader laat wees

Sy onfeilbare Woord is die gids wat ons lei

Deur sy liefde bewaar Hy my

 

Ek behoort aan die Here

Niks sal my ooit van Hom kan skei

Sy onfeilbare Woord is die gids wat ons lei

Deur sy liefde bewaar Hy my

Sy onfeilbare Woord is die gids wat ons lei

Deur sy liefde bewaar Hy my

 

Composer: ANDRE STEYN/ATTIE VAN DER COLF

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page