top of page
Steve Hofmeyr - Kyk Hoe Lyk Ons Nou (Key: -1 Ebmaj)

Steve Hofmeyr - Kyk Hoe Lyk Ons Nou (Key: -1 Ebmaj)

SKU: JU-M1-NB-02741
US$13,95Price

Title: Kyk Hoe Lyk Ons Nou
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr (1994 - 'Tribute 2')
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: -1 Ebmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

(La-la-la-la-la)

(La-la-la-la-la)

 

Anders as ander wat altyd verander

En skielik in die donker verdwyn

Lewe jy in my en lewe jy vir my

En sal jy altyd voor my verskyn

 

Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees

As jy eendag besluit dis jou huis

Iewers is daar iets wat vir my vertel

Daar's 'n kans dat ons paaie sal kruis

Saam in ‘n droom vir nou

Eendag wys ek jou al ons drome word waar

 

Kyk hoe lyk ons nou

(La-la-la-la-la)

Kyk hoe lyk ons nou

(La-la-la-la-la)

Kyk - hoe - lyk - ons - nou

Kyk hoe lyk ons nou

 

(La-la-la-la-la)

(La-la-la-la-la)

 

Ligte verdwyn in die muur van die nag

En ek wonder of jy dink dit is reg

Miskien los die stilte net een van ons wees

Terwyl die ander een bly is hy’s weg

 

Niks maak so seer soos 'n klop aan die deur

En 'n stem wat klink of dit jy kan wees

Die prys van alleenwees kan eendag 'n seën wees

As jy aan die anderkant staan

Die prys van alleenwees kan huil in die reën wees

Vir altyd as liefde vergaan

 

Kyk hoe lyk ons nou

(La-la-la-la-la)

Kyk hoe lyk ons nou

(La-la-la-la-la)

Kyk - hoe - lyk - ons - nou

(Kyk hoe lyk ons no u)

 

Kyk hoe lyk ons nou

(La-la-la-la-la)

Kyk hoe lyk ons nou

(La-la-la-la-la)

Kyk - hoe - lyk - ons - nou

(Kyk hoe lyk ons nou)

 

Kyk hoe lyk ons nou

(Anders as ander wat altyd verander)

(En skielik in die donker verdwyn)

Kyk hoe lyk ons nou

(Lewe jy in my en lewe jy vir my)

(En sal jy altyd voor my verskyn)

 

Kyk hoe lyk ons nou

(Anders as ander wat altyd verander)

(En skielik in die donker verdwyn)

Kyk hoe lyk ons nou

(Lewe jy in my en lewe jy vir my)

(En sal jy altyd voor my verskyn)

 

Kyk - hoe - lyk - ons - nou

Kyk hoe lyk ons nou

Nou!

 

Composer: STEVE HOFMEYR (EMI MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page