top of page
Touch of Class - Sal Ek Jou Ooit Weer Sien (Key: OR Gmaj)

Touch of Class - Sal Ek Jou Ooit Weer Sien (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-02055
$14.95Price

Title: Sal Ek Jou Ooit Weer Sien

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Touch of Class
Genre: South African; Country; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Die son het gelig en die wilgers getreur

Soos net in die Karoo kan gebeur

Ek het jou op daardie lui lekker middag

Vir die eertse keer gesien

 

Jou hare het sag deur die briesie beweeg

Jou oë het oor Oukop gevier

Ek het jou gevra of ek langs jou kan sit

Op die wal van Visrivier

 

Sal ek jou ooit weer sien

Sal ek jou stem weer hoor

Soos die aand op die wal van die Visrivier

Sal ek jou ooit weer sien

Sal ek jou stem weer hoor

Soos die aand op die wal van die Visrivier

 

Jou hart het my hart se gedagtes verstaan

En die ure het stil gaan staan

Net soos 'n sprokie in stories gebeur

Het die lig skielik perske verkleur

 

Ons het hede, verlede en toekoms gedeel

En die sterre het op die water gespeel

Skugter geluk was vir ons beskik

Of miskien wou ek dit net hoor

 

Sal ek jou ooit weer sien

Sal ek jou stem weer hoor

Soos die aand op die wal van die Visrivier

Sal ek jou ooit weer sien

Sal ek jou stem weer hoor

Soos die aand op die wal van die Visrivier

 

Jy's alleen oor die bruggie na die ander kant

En gaan staan op die wal se rand

Jy het oor water en sterre geroep

Gesê en dalk sien ek jou weer

 

En aand na aand en jaar na jaar

Het ek daar gaan soek vir jou spoor

Een aand was die wolk weer pers geomsoom

Toe weet ek dit was net 'n droom

 

Sal ek jou ooit weer sien

Sal ek jou stem weer hoor

Soos die aand op die wal van die Visrivier

Sal ek jou ooit weer sien

Sal ek jou stem weer hoor

Soos die aand op die wal van die Visrivier

 

Sal ek jou ooit weer sien

Sal ek jou stem weer hoor

Soos die aand op die wal van die Visrivier

Sal ek jou ooit weer sien

Sal ek jou stem weer hoor

Soos die aand op die wal van die Visrivier

 

Composer: CHRIS BRITS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page