top of page
Amor Vittone - Voluit Lewe (Key: OR Cmaj - BV)

Amor Vittone - Voluit Lewe (Key: OR Cmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-01316
USD 13.95Price

Title: Voluit Lewe

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Amor Vittone
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: Yes
More info: Amor Vittone is a South African media personality, singer and actress. She is also a former Miss Johannesburg winner.
Lyrics: Yes

 

(Waarom dan nie)

Ek wil die hemel raak

(Waarom nie)

Ek wil dit lekker maak

Die lewe’s ‘n lied

En ek ek wil net sing

 

(Waarom dan nie)

Kom gryp die nuwe dag

(Waarom nie)

Kom ons hou aan met lag

Hou vas daar is nog hoop

Jy moet dit net glo

 

Ek wil net voluit lewe

Ek het myself belowe

Dat niemand my gaan onderkry

My hart verlei of seer laat kry

Ek wil net voluit lewe

Ons moet mekaar vergewe

Dit is jou beurt om vry te wees en

Niks te vrees en heel te wees

 

(Waarom dan nie)

Ek wil my beste gee

(Waarom nie)

Ek vat dit tree vir tree

Die lewe is ‘n lied

En ek ek wil net sing

 

(Waarom dan nie)

Ek wil heeltyd dans

(Waarom nie)

Kom gee jouself ‘n kans

Hou vas daar is nog hoop

Jy moet dit net glo

 

Ek wil net voluit lewe

Ek het myself belowe

Dat niemand my gaan onderkry

My hart verlei of seer laat kry

Ek wil net voluit lewe

Ons moet mekaar vergewe

Dit is jou beurt om vry te wees en

Niks te vrees en heel te wees

 

Ek wil net voluit lewe

 

Ek wil net voluit lewe

Ek het myself belowe

Dat niemand my gaan onderkry

My hart verlei of seer laat kry

 

Ek wil net voluit lewe

Ek het myself belowe

Dat niemand my gaan onderkry

My hart verlei of seer laat kry

Ek wil net voluit lewe

Ons moet mekaar vergewe

Dit is jou beurt om vry te wees en

Niks te vrees en heel te wees

 

Ek wil net voluit lewe

 

Composer: KRISTINA BACH/FRANK KRETCHMER/DON KELLY/MARC BRENDON (KUBA MUSIKVERLAG/ED. MUSICAGO)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page