top of page
Kurt Darren - Kaptein (Span Die Seile) (Key: OR C#maj - BV)

Kurt Darren - Kaptein (Span Die Seile) (Key: OR C#maj - BV)

SKU: RI-OR-BV-01136
$12.95Price

Title: Kaptein (Span Die Seile)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR C#maj
Backing vocals: Yes
More info: Kaptein (Span Die Seile) was featured on the soundtrack of Liefling: Die Movie (2010).
Lyrics: Yes

 

Kaptein

Kaptein

 

Kaptein, span die seile

Kaptein, sy is myne

Daar waar die son opkom

Daar oor die horison wag sy (wag sy)

Vir my (vir my)

 

Kaptein, span die seile

Kaptein, sy is myne

Daar waar die son gaan lê

Het sy gesê sy wag, o-ho-ho-ho-ho-ho

Sy wag vir my

 

Eendag lank gelede

In my drome

Was daar ‘n girl soos jy

En sy was ver te mooi vir my

 

Daar was ‘n eiland

Vol meisies in bikini’s

En almal lyk soos jy

En dit was ver te veel vir my

 

Kaptein, span die seile

Kaptein, sy is myne

Daar waar die son opkom

Daar oor die horison wag sy (wag sy)

Vir my (vir my)

 

Kaptein, span die seile

Kaptein, sy is myne

Daar waar die son gaan lê

Het sy gesê sy wag, o-ho-ho-ho-ho-ho

Sy wag vir my

 

Eendag op ‘n reëndag

Ons alleendag

Dit was net ek en jy

Ons het mekaar in ‘n droom gekry

 

Daar was ‘n eiland

Vol kinders by dosyne

En almal lyk soos jy

En dit was mooier as mooi vir my

 

Kaptein, span die seile

Kaptein, sy is myne

Daar waar die son opkom

Daar oor die horison wag sy (wag sy)

Vir my (vir my)

 

Kaptein, span die seile

Kaptein, sy is myne

Daar waar die son gaan lê

Het sy gesê sy wag, o-ho-ho-ho-ho-ho

Sy wag vir my

 

Kaptein ek wens jy wil my hoor

Kaptein ek wens jy wil

Ek gaan my droom verloor

 

Kaptein, span die seile

Kaptein, sy is myne

Daar waar die son opkom

Daar oor die horison wag sy (wag sy)

Vir my (vir my)

 

Kaptein, span die seile

Kaptein, sy is myne

Daar waar die son gaan lê

Het sy gesê sy wag, o-ho-ho-ho-ho-ho

Sy wag vir my

Sy wag vir my

 

Composer: KURT DARREN/MARC BRENDON/DON KELLY (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page