top of page
Anneli van Rooyen - Seënbede (Seenbede) (Key: -3 Gmaj)

Anneli van Rooyen - Seënbede (Seenbede) (Key: -3 Gmaj)

SKU: JU-M3-NB-00364
$12.95Price

Title: Seënbede (Seenbede)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s

Key: -3 Gmaj
Backing vocals: No
More info: Anneli van Rooyen se besonderse stem het haar een van die gewildste plaaslike sangeresse gemaak. Sy skryf self musiek en die tere liefdeslied, uitbundige vreugdeslied en ballade is haar forté. Anneli het 16 albums vrygestel vanaf 1980.
Lyrics: Yes

 

Die Here is voor jou sy lig op jou pad

Hy neem jou na waters van rus

 

Die Here is langs jou, jou vesting en rots

Hy laat jou staan op die hoogte

 

Die Here is om jou, die duister word lig

Hy laat jou lamp helder skyn

 

Die Here is bo jou, van hom kom jou hulp

Jou siel sal hy ewig bewaar,

Hy is by jou

Sy seën gee hy jou en hy leer jou sy waarheid

Hy stuur sy engele na jou

 

Die Here is voor jou sy lig op jou pad

Hy neem jou na waters van rus

 

Die Here is langs jou, jou vesting en rots

Hy laat jou staan op die hoogte

 

Die Here is om jou, die duister word lig

Hy laat jou lamp helder skyn

 

Die Here is bo jou, van hom kom jou hulp

Jou siel sal hy ewig bewaar,

Hy is by jou

Sy seën gee hy jou en hy leer jou sy waarheid

Hy stuur sy engele na jou

 

Composer: TRAD/BALFE/A VAN ROOYEN (PROMUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page