top of page
Willie Botha - Geskenk Van Die Vader (Key: OR Dmaj)

Willie Botha - Geskenk Van Die Vader (Key: OR Dmaj)

SKU: FR-OR-NB-01964
USD 13.95Price

Title: Geskenk Van Die Vader

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Willie Botha
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Pastoor Willie Botha is 'n bekende Suid-Afrikaanse geestelike sanger.
Lyrics: Yes

 

Ek beloof en bevestig om getrou te bly

My ja is my ja tot in ewigheid

In voorspoed of teëspoed

Gesondheid of pyn

Vreugde of trane

Ek sal by jou bly

 

Want ek het jou lief

Geskenk van die Vader

Ek het jou lief

Vrou van my hart

Want ek het jou lief

Geskenk van die Vader

Ek het jou lief

Vrou van my hart

 

Voor God en mense gee ek jou my woord

Om alleen net aan jou, net aan jou te behoort

By die Heer is jy veilig, maar as mens ook by my

Ek sal jou beskerm en getrou aan jou bly

 

Want ek het jou lief

Geskenk van die Vader

Ek het jou lief

Vrou van my hart

Want ek het jou lief

Geskenk van die Vader

Ek het jou lief

Vrou van my hart

 

Want ek het jou lief

Geskenk van die Vader

Ek het jou lief

Vrou van my hart

Want ek het jou lief

Geskenk van die Vader

Ek het jou lief

Vrou van my hart

 

Ek het jou lief

Vrou van my hart

 

Composer: WILLIE BOTHA

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page