Bernice West - Net Dans (Key: OR Ebmaj - BV)
Title: Net Dans
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bernice West
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
Jy sê dis eenvoudig
Om te laat gaan
Die wêreld druk
Die ideale
Lewe wat ons streef
Ongemaklik
In my eie vel
Maar dis okay
Jy lyk goed
Perfekte lewe
Wat jy leef
Want die druk maak dit swaar
Om net te wees
Alles wat ons is
'n Geveg in vlees
Jy kan deel wees
Solank jy die druk vrees
Maar tog is alles niks
En niks is als
My waarde lê
In God Homself
Kom na My toe
By My sal jy rus vind
So, ek wil net dans
Ja, ek wil net dans
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Ja, jy het nog 'n kans
Ja, ek wil net dans
Ja, ek wil net dans
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Jy het nog 'n kans
Intimiderend
Om in te pas
Die norm kleur
Die lyne in
Maar ek wil
Net myself wees
Dis eenvoudig
Om net te leef
Want die Here alleen
Sê vir my en jou
Ons is goed genoeg
Want die druk maak dit swaar
Om net te wees
Alles wat ons is
'n Geveg in vlees
Jy kan deel wees
Solank jy die druk vrees
Maar tog is alles niks
En niks is als
My waarde lê
In God Homself
Kom na My toe
By My sal jy rus vind
So, ek wil net dans
Ja, ek wil net dans
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Ja, jy het nog 'n kans
Ja, ek wil net dans
Ja, ek wil net dans
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Jy het nog 'n kans
TUSSENSPEL
So, ek wil
Net dans
Ja, ek wil
Net dans
Mmm mmm
Vergeet van al
Jou sorge
Laat gaan van
Al die pyn
Ja, jy het
Nog 'n kans
So, ek wil net dans
Ja, ek wil net dans
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Ja, jy het nog 'n kans
Vergeet van al jou sorge
Laat gaan van al die pyn
Ja, jy het nog 'n kans
Composer: BERNICE VAN DER WESTHUIZEN