top of page
Brendan Peyper - Toer Om Die Vloer (Key: OR Ebmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-01983
USD 14.95Price

Title: Toer Om Die Vloer

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Brendan Peyper
Genre: Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

Jy lyk nes ‘n Boeremeisie

En ek’s ‘n Boere-ou

Gee nie om of jy my verlei nie

Kom net nader ekke hou van jou

Tussen stropers en mielielande

Tussen koring en wintersbrande

Ploeg ons regs, ploeg ons links, ploeg ons op en af

Elke sekonde sonder jou is ‘n straf

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n Boer

Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)

Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel

As jy in my arms is nie

Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie

So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer

Met ‘n Boer

Vou my hande om jou lyfie

Gooi jou arms om my nek

Glo my dit is nie verkeerd nie

As ek en jy mekaar opvreet nie

Met jou vellies en jou blou jeans aan

Kan jy ‘n man se hart laat gaan staan

Maak dit vas, maak dit los, trap die brieke vas

Elke sekonde sonder jou is ‘n straf

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n Boer

Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)

Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel

As jy in my arms is nie

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n Boer

Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)

Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie

So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer

Met ‘n Boer

Ek sal jou vang (Ek sal jou vang)

As jy vir my val (As jy vir my val)

Soos ons draai hier in die donker en spin hier in die rondte vanaand

Sal jy my vang (Sal jy my vang)

As ek vir jou val (As ek vir jou val)

Soos ons draai hier in die donker en spin hier in die rondte vanaand

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n Boer

Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)

Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel

As jy in my arms is nie

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n Boer

Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)

Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie

So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer

Met ‘n Boer

Composer: BRENDAN PEYPER/DIRKIE GILDENHUYS

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page