top of page
Danie Niehaus - Simonè (Simone) (Key: OR Amaj)

Danie Niehaus - Simonè (Simone) (Key: OR Amaj)

SKU: JU-OR-NB-03725
$13.95Price

Title: Simonè (Simone)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Danie Niehaus
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek hoor haar stem

Die nag lug vul

Van ver af volg dit my

Met 'n hart verroes

En so erg verweer

Kan niks die brand meer keer

 

So verknog aan jou

Elke teug sal ek onthou

Hoe ek jou bymekaar maak teen my bors

Kyk die nag word wit

En ek sou bly sit

Maar dis reeds al vyftien jaar

 

En dit dryf my kitaar tot raserny

Breek die snare diep in my

Neem nou my hand na Kammaland

My skone Simonè

 

En dit dryf my kitaar tot raserny

Breek die snare diep in my

Neem nou my hand na Kammaland

My skone Simonè

 

TUSSENSPEL

 

So verknog aan jou

Elke teug sal ek onthou

Hoe ek jou bymekaar maak teen my bors

Kyk die nag word wit

En ek sou bly sit

Maar dis reeds al vyftien jaar

 

En dit dryf my kitaar tot raserny

Breek die snare diep in my

Neem nou my hand na Kammaland

My skone Simonè

 

En dit dryf my kitaar tot raserny

Breek die snare diep in my

Neem nou my hand na Kammaland

My skone Simonè

 

Composer: DANIE NIEHAUS (MAILBOX MUSIC)

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page