top of page
Anneli van Rooyen - Icarus (Key: OR Fmaj)

Anneli van Rooyen - Icarus (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-00356
USD 13.95Price

Title: Icarus

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Anneli van Rooyen se besonderse stem het haar een van die gewildste plaaslike sangeresse gemaak. Sy skryf self musiek en die tere liefdeslied, uitbundige vreugdeslied en ballade is haar forté. Anneli het 16 albums vrygestel vanaf 1980.
Lyrics: Yes

 

Berge, gemeek van mis en sneeu

En kranse, vir die wind se

Wilde danse en vir klim

 

Bome, gemaak vir stamme en vir blare

Vir geduld en as ‘n hawe

Vir ‘n kind, so ver daarbo

 

Icarus, te naby aan die son

Jy het gedink jy kon en

Verloor jou trotse vlerke

 

Icarus, onvolmaak en stom

Moet ek en jy van onder of op

Ander vleuels, eindelik bo-kom

 

Wolke, gemaak vir reen en hoop

En skadu. Vir koelte wat niks vra nie

Net om op te kyk

 

Sterre, gemaak vir maan en vir planete

Vir lig en vir komete en die nag

So ver daarbo

 

Icarus, re naby aan die son

Jy het gedink jy kon en

Verloor jou trotse vlerke

 

Icarus, onvolmaak en stom

Moet ek en jy van onder of op

Ander vleuels, eindelik bo-kom

 

Icarus, te naby aan die son

Ons het gedink ons kon en

Slaat ons, trotse vlerke

 

Icarus, op die heup geslaan en krom

Moet ek en jy van onder of op

Ander vleuels, eindelik tuiskom

 

Composer: A. VAN ROOYEN (DELA MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page