top of page
David Kramer - Meisie Sonner Sokkies (Key: OR Abmaj)

David Kramer - Meisie Sonner Sokkies (Key: OR Abmaj)

SKU: AN-OR-NB-01886
$12.95Price

Title: Meisie Sonner Sokkies

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: David Kramer
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: David Kramer het 'n ongelooflike loopbaan as liedjieskrywer, sanger en teaterpersoonlikheid oor dekades in Suid-Afrika gehad. Hy het die land aan die brand gesing met sy rooi velskoene, groot broek, kruisbande en kitaar.
Lyrics: Yes

 

Iewers hier binne in my Bokkie

Klop my ou hart nes ‘n toktokkie

Ek kan droom van ‘n warm Kersfeesdag

En ‘n meisiekind sonner haar sokkies

 

Nes ‘n bicycle sonner sy klokkie

Nes ‘n lollipop sonner sy stokkie

Nes hoenderhaan met sy kop afgekap

Hardloop ek agter my Bokkie

 

Waai windjie waai

Die dae gaan verby

En môre kom daar ‘n groot geluk

Dan staan sy, dan staan sy hier langs my

 

Bokkie ek willie vir jou jokkie

Of jy my liefhet weet ek okkie

Ek droom van jou voor die sendingkerk

In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie

 

Bokkie met die blou doek op jou koppie

Die klokkie in my hart wil okkie stoppie

Vanaand sing ek soos ‘n bok wat blêr

Want die verlange hou nooit oppie

 

Waai windjie waai

Die dae gaan verby

Môre kom daar ‘n groot geluk

Dan staan sy, O dan staan sy hier langs my

 

Dan staan sy, O dan staan sy hier langs…

 

Iewers hier binne in my Bokkie

My hart klop soos ‘n toktokkie

Ja ek kan droom van ‘n warm kersfeesdag

En my meisiekind sonner haar sokkies

 

Waai windjie waai

Ooo die dae gaan verby

En môre kom daar ‘n groot geluk

Dan staan sy, O dan staan sy hier langs my

 

Bokkie ek wil nie vir jou jok nie

Of jy my liefhet weet ek okkie

Bokkie ek wil nie vir jou jokkie

Of jy my liefhet weet ek okkie

 

Composer: D. KRAMER (BLIK MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page