Dewald Wasserfall - Altyd Jonk Bly (Key: OR Dmaj)
Title: Altyd Jonk Bly
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dewald Wasserfall
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock; Kids & Teens; Special OccasionLanguage: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ons sit ons hande in die lug
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Wie gee om wat môre gaan bring
Die lewe is te kort, so spring met altwee voete in
Hierdie wêreld skuld ons niks nie
Ons maak geen verskonings nie
Ons sit ons hande in die lug
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor môre
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Wo-oh
Oh-oh
Wo-oh
Oh-oh
Wo-oh
Oh-oh
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Wie gee om hoe môre gaan voel
Die lewe is te kort om nie te sê wat jy bedoel
Ek en jy sal alles moet gee
Môre doen ons als net weer
Ons sit ons hande in die lug
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor môre
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Wo-oh
Oh-oh
Wo-oh
Oh-oh
Wo-oh
Oh-oh
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Môre doen ons als net weer
Ons sit ons hande in die lug
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor môre
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons sit ons hande in die lug
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor môre
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Hande in die lug
Ons laat ons glase altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor môre
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Composer: DEWALD WASSERFALL/DANNY RAUTENBACH (INHOUD HUIS)
_edited.png)















