Adam Tas - 'n Man Soos My Pa (Key: OR Bbmaj)
Title: 'n Man Soos My Pa
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Adam Tas
Genre: Pop; South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Adam Tas is an Afrikaans singer and songwriter from Pretoria.
Lyrics: Yes
Gee my 'n knipmes vir my gatsak
Geloof as storms toesak
Twee skouers wat 'n swaar vrag kan dra
Gee my 'n hart wat hou van waarheid
Wat huil vir die wat swaarkry
Twee hande wat help as jy vra
Here maak vir my 'n man soos my pa
'n Man soos my pa
'n Man soos my pa
'n Man soos my pa
Here maak vir my 'n man soos my pa
Ek soek 'n glimlag vol van stoutgeit
En twee blou oë wat saam kyk
Die lewe is te kort om te kla
En leer vir my gebede
Wat vra vir hoop en vrede
Vir 'n land wat ek in my hart kan dra
Here maak vir my 'n man soos my pa
'n Man soos my pa
'n Man soos my pa
'n Man soos my pa
Here maak vir my 'n man soos my pa
Gee my 'n knipmes vir my gatsak
Geloof as storms toesak
Twee skouers wat 'n swaar vrag kan dra
So as my bene eendag kromtrek
En die skemer op die werf lê
En ek soek iemand om vir my te kom haal
Here stuur vir my 'n man soos my pa
'n Man soos my pa
'n Man soos my pa
'n Man soos my pa
Here maak vir my 'n man soos my pa
'n Man soos my pa
'n Man soos my pa
'n Man soos my pa
Here stuur vir my 'n man soos my pa
Composer: ADAM TAS/KOEKOES BEZUIDENHOUT (SELECT MUSIC PUBLISHING)