top of page
Dewald Wasserfall - Die Klank Wat My Hart Maak (Key: OR Amaj)

Dewald Wasserfall - Die Klank Wat My Hart Maak (Key: OR Amaj)

SKU: FR-OR-NB-00308
US$13,95Price

Title: Die Klank Wat My Hart Maak

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dewald Wasserfall
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Dewald Wasserfall is 'n bekende Suid-Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Hy is 'n voormalige lid van die groep Wasserfall.
Lyrics: Yes

Hou vas aan alles wat jy kan

Net aan wie jy is, en dan:

Kry jouself beet, en hou my naby jou

Bly weg van dinge wat jou pla

Al die eindelose vrae

Want dit maak jou seer en dit hou my weg van jou

Ek praat te vinnig, ek sê te min

Ek skryf die einde voor die begin

Ek wou een duisend maal vir jou sê hoe ek voel

En hierdie is die klank wat my hart maak

Hierdie is die dinge wat saakmaak

Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou

Hierdie is die klank wat my hart maak

Dis die oomblik dat die lewe weer sin maak

Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou

Hierdie is die klank wat my hart maak

Soveel meer wat ek jou moet vertel

Die geheim onder jou vel

Dit hou jou hart vas, en dit maak my vas aan jou

Min tyd en minder energie

Jy voel so ver al is jy hier

En alles wat so seermaak hou my ver van jou

Ek praat te vinnig, ek sê te min

Ek skryf die einde voor die begin

Ek wou een duisend maal vir jou sê hoe ek voel

En hierdie is die klank wat my hart maak

Hierdie is die dinge wat saakmaak

Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou

Hierdie is die klank wat my hart maak

Dis die oomblik dat die lewe weer sin maak

Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou

Hierdie is die klank wat my hart maak

Sou jy kon glo

Dis alles van my

Dis alles vir jou

En hierdie is die klank wat my hart maak

Hierdie is die dinge wat saakmaak

Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou

Hierdie is die klank wat my hart maak

Dis die oomblik dat die lewe weer sin maak

Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou

Hierdie is die klank wat my hart maak

Hierdie is die klank wat my hart maak

Composer: DEWALD WASSERFALL (DEWALD WASSERFALL SONGS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page