top of page
Dewald Wasserfall - Gebore Om Te Lewe (Key: OR Dbmaj)

Dewald Wasserfall - Gebore Om Te Lewe (Key: OR Dbmaj)

SKU: EL-OR-NB-00311
USD 13.95Price

Title: Gebore Om Te Lewe

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dewald Wasserfall
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dbmaj
Backing vocals: No
More info: Dewald Wasserfall is 'n bekende Suid-Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Hy is 'n voormalige lid van die groep Wasserfall.
Lyrics: Yes

 

Sien jy die wêreld

Raak jy ook bang

Wat is die prys om ’n lewe te vervang

 

Volg jy die skare?

Of is jy nog jy?

Sal jy kan opstaan

Of staan jy in jou ry

 

As alles stil raak

Hoor jy nog die geraas

Besef jy weer van voor af

Ons is skaduwees en as

 

Met jou laaste asem

Sal jy dit kan belei

Ons moet vir hierdie lewe

En vir ons identiteit baklei

 

Ons is gebore om te lewe

Met 'n reg om te bestaan

Te droom en te vergewe

Maar ons het langs die pad verdwaal

 

Gebore om te lewe

Maar wat's ’n lewe werd

As ons dan net so maklik

'n Lewe kan verwerp

 

Voel dit vir jou onheilig

As jy elke dag moet sien

Hoe ons elke dag baklei

Net om die lewe te verdien

 

Die waarheid moet jy uitskree

Daar's iemand wat dit hoor

Daar's baie wat soos jy voel

Daar's niemand wat alles wil verloor

 

Ons is gebore om te lewe

Met 'n reg om te bestaan

Te droom en te vergewe

Maar ons het langs die pad verdwaal

 

Gebore om te lewe

Maar wat's ’n lewe werd

As ons dan net so maklik

'n Lewe kan verwerp

 

Maar wat's ’n lewe werd

Gebore met 'n reg om te bestaan

Gebore om te lewe

 

Ons is gebore om te lewe

Met 'n reg om te bestaan

Te droom en te vergewe

Maar ons het langs die pad verdwaal

 

Gebore om te lewe

Maar wat's ’n lewe werd

As ons dan net so maklik

'n Lewe kan verwerp

 

Gebore om te lewe

Met 'n reg om te bestaan

Te droom en te vergewe

Maar ons het langs die pad verdwaal

 

Gebore om te lewe

Maar wat's ’n lewe werd

As ons dan net so maklik

'n Lewe kan verwerp

 

Gebore om te lewe

 

Composer: DER GRAFF/VERLAGE/AFR. JOHAN VORSTER/CHRISTOPH KOTZE/DEWALD WASSERFALL (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page