top of page
Carike Keuzenkamp - Dis 'n Land (Key: OR F#maj - BV)

Carike Keuzenkamp - Dis 'n Land (Key: OR F#maj - BV)

SKU: JU-OR-BV-00591
USD 13.95Price

Title: Dis 'n Land

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR F#maj
Backing vocals: Yes
More info: Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland gebore. In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek. 
Lyrics: Yes

 

Daar's 'n land aan suiderkant, kom deel in sy verhale

Uit die ooste, weste, noorde, suide toegebring

Dis 'n land met wildehand wat uitreik telke male

Om die hoop van môre te besing

 

Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land waar almal na strewe

Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Ook 'n blyplek neerlê vir my

 

Daar's 'n land waar kerse brand in vele mense tale

En ek weet die land is net vir jou en my bedoel

Dis 'n land vol drome en toekomsideale

Laat die mooi van môre oor jou spoel

 

Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land waar almal na strewe

Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Ook 'n blyplek neerlê vir my

Watter man wat sy kind verstaan

Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan

Hierdie land bied almal 'n lewe

 

Watter vrou sal haar kind vermaan

As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan

Hierdie land bied almal sy deel

 

Daar's 'n land wat nooit verpand sy kosbaarste besitting

Vele mense, volke wat sy lewensdraad sal bly

Dis 'n land wat koers kan hou

Gee jy maar net die rigting

Baan die môre oop vir jou en my

 

Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land waar almal na strewe

Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Ook 'n blyplek neerlê vir my

Watter man wat sy kind verstaan

Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan

Hierdie land bied almal 'n lewe

 

Watter vrou sal haar kind vermaan

As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan

Hierdie land bied almal sy deel

 

Watter man wat sy kind verstaan

Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan

Hierdie land bied almal 'n lewe

 

Watter vrou sal haar kind vermaan

As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan

Hierdie land bied almal sy deel

 

Watter vrou sal haar kind vermaan

As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan

Hierdie land bied almal sy deel

 

Composer: R. SIEGEL/B. MEINUNGER/J. STEMMET (DE LA MUSIEK/GEMA)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page