top of page
Elizma Theron - Ek Soek Jou (Key: OR Dmaj - BV)

Elizma Theron - Ek Soek Jou (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-01714
USD 13.95Price

Title: Ek Soek Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Elizma Theron
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes 

 

Sien jy my voel jy my

Want ek sien jou voor my staan

Weet jy hoe seer ek kry

Want ek sien jou voor my staan

Want jou woorde maak my vry

Ja jou woorde maak my vry

 

Ek soek jou in die laatnagaande

Ek soek jou in die sekelmaan

Ek soek jou nou al vir maande om by my te staan

Ek soek jou in die fynbosreuke

Ek soek jou hier langs my sy

Ek soek jou hier in my drome styf teen my

 

Die tyd gaan verby

Ek wonder of ek moet bly

Ek mis jou so

Want jou woorde maak my vry

Ja jou woorde maak my vry

 

Ek soek jou in die laatnagaande

Ek soek jou in die sekelmaan

Ek soek jou nou al vir maande om by my te staan

Ek soek jou in die fynbosreuke

Ek soek jou hier langs my sy

Ek soek jou hier in my drome styf teen my

 

Ek soek jou in die laatnagaande

Ek soek jou in die sekelmaan

Ek soek jou nou al vir maande om by my te staan

 

Ek soek jou in die laatnagaande

Ek soek jou in die sekelmaan

Ek soek jou nou al vir maande om by my te staan

Ek soek jou in die fynbosreuke

Ek soek jou hier langs my sy

Ek soek jou hier in my drome styf teen my

 

Composer: AMPIE DU PREEZ (LUPREEZ PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page