top of page
Andriëtte - Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Key: OR Abmaj - BV)

Andriëtte - Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Key: OR Abmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00138
$12.95Price

Title: Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Andriëtte (Andriette)

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Abmaj

Backing vocals: Yes

More info: Andriëtte Norman, beter bekend as Andriëtte is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het al verskeie kere tydens KKNK en Huisgenoot-Skouspel opgetree. Van haar treffers sluit in: Napoleon (geskryf deur Steve Hofmeyr), Dinge en Sewe Oseane (wat geskryf is deur Rudi Claase), Storm in my hart en Dink aan my.

Lyrics: Yes

 

In elke droom hoor ek jou woorde

En elke dag volg ek jou spore

Maar ek kan nie by jou uit kom nie

 

Ek soek 'n antwoord in jou briewe

Vanaf die ou tot by die nuwe

Tussen die woorde wat jy skryf soek ek jou

 

Ek is heeltemal te lief vir jou

Dit voel of jy 'n muur wil bou

Dis te moeilik om te sê wat ek bedoel

 

Jy sê jy's altyd lief vir my

Maar dit voel asof die muur daar bly

Kom ek wys jou hoe liefde voel

 

Jy's 'n karakter in my storie

Die een wat ek nie wil verloor nie

Dis moeilik om jou naby my te hou

 

Soms skeur ek blaaie uit my boek uit

Met hoop dat jy my los vir altyd

Maar ek kan nie sonder jou nie

 

Ek is heeltemal te lief vir jou

Dit voel of jy 'n muur wil bou

Dis te moeilik om te sê wat ek bedoel

 

Jy sê jy's altyd lief vir my

Maar dit voel asof die muur daar bly

Kom ek wys jou hoe liefde voel

 

Ek is heeltemal te lief vir jou

Dit voel of jy 'n muur wil bou

Dis te moeilik om te sê wat ek bedoel

 

Jy sê jy's altyd lief vir my

Maar dit voel asof die muur daar bly

Kom ek wys jou hoe liefde voel

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MSC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like