top of page
Ge Korsten - Wees Lief Vir My (Key: OR Dmin)

Ge Korsten - Wees Lief Vir My (Key: OR Dmin)

SKU: EL-OR-NB-04091
USD 13.95Price

Title: Wees Lief Vir My

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Gé Korsten
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Folk & Folk Rock; Opera & Popera

Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Dmin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy is vir my al die mooiste dinge wat die lewe gee

So wonderskoon soos die frisse speling van die sagte see

Jou lente lag en al sy prag het my bekoor

 

Vir elke oomblik van elke skone dag dink ek aan jou

Jou beeld sien ek in die glans wat skyn in elke druppel dou

Ek kan 'n liefdesliedjie in die aandwind hoor

 

Wees lief vir my

Sonder jou kan ek nie lewe

Bly lief vir my

Vir so lank ons lewe vra ek

Wees lief vir my

Hoe kan ek jou ooit vertel

Hoe diep my liefde is

Wees lief vir my

Saam met jou is alles mooier

Bly lief vir my

Dat my dae 'n pad mag voorlê

By jou kan wees

Dit is al wat ek jou ooit sal vra

Wees lief vir my

 

Jy is die rede vir elke heerlike ding wat daar gebeur

Jy vul my lewe met skoonheid en met soete blommegeur

My hart wil sing want liefde bring groot vreugde mee

 

Waarom sal ons dan nie saam op al die toekomspaaie gaan

Ons harte wentel al lankal in dieselfde liefdesbaan

Ek het my boodskap aan die aandwindjie gegee

 

Wees lief vir my

Sonder jou kan ek nie lewe

Bly lief vir my

Vir so lank ons lewe vra ek

Wees lief vir my

Hoe kan ek jou ooit vertel

Hoe diep my liefde is

Wees lief vir my

Saam met jou is alles mooier

Bly lief vir my

Dat my dae 'n pad mag voorlê

By jou kan wees

Dit is al wat ek jou ooit sal vra

Wees lief vir my

 

Composer: U. JURGENS/M. KUNZE (EMI/GEMA)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page