top of page
Ge Korsten - Vergeet My Nie (Key: OR Fmaj)

Ge Korsten - Vergeet My Nie (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-02616
USD 14.95Price

Title: Vergeet My Nie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Gé Korsten (Ge Korsten)

Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Vergeet my nie want ek verlang na jou

Vergeet my nie want ek’s nog lief vir jou

Vergeet my nie, weet jy ek’s nog lief vir jou

Vergeet my nie my lief vergeet my nie

 

Vergeet my nie as die aandwind om jou waai

En dink aan my as jy deur jou dagboek blaai

Vergeet my nie as jy na die verre gaan

Verlang na my soos ek na jou verlang

 

Vergeet my nie deur al die jare voor

Vergeet my nie jy’t ook jou hart verloor

Vergeet my nie my hart behoort aan jou

Vir altyd bly ek lief vir jou

 

Vergeet my nie want ek verlang na jou

Vergeet my nie want ek’s nog lief vir jou

Vergeet my nie weet jy ek’s nog lief vir jou

Vergeet my nie my lief vergeet my nie

 

Vergeet my nie deur al die jare voor

Vergeet my nie jy’t ook jou hart verloor

Vergeet my nie my hart behoort aan jou

Vir altyd bly ek lief vir jou

 

Vergeet my nie my hart behoort aan jou

Vir altyd bly ek lief vir jou

 

Composer: ANTON GOOSEN (EMI)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page