top of page
Gerhard Steyn - Een Man Army (Key: OR Bmaj)

Gerhard Steyn - Een Man Army (Key: OR Bmaj)

SKU: CO-OR-NB-04040
$13.95Price

Title: Een Man Army
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Gerhard Steyn
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Ek's jou een man army

Ek kom jou haal

Een man army

Jou korporaal

Ek's jou een man army

'n Duisendmaal vir jou

 

Ek voel my hart

'n Beat mis

As hy by jou is

Is sy hart opreg

Sal hy vir jou veg

Is hy lief vir jou

 

Ek sal vir jou

'n Koeël vat

In my hart

Weet ek dat

Teen een duisend man

Sal ek steeds bly staan

Want ek's lief vir jou

 

Ek's jou een man army

Ek kom jou haal

Een man army

Jou korporaal

Ek's jou een man army

'n Duisendmaal vir jou

 

Ek's jou een man army

'n Man van staal

Een man army

Jou korporaal

Ek's jou een man army

'n Duisendmaal vir jou

 

My hart's gereed

Op aandag

Want daar's krag

In jou glimlag

Dit borrel in my

Want ek moet jou kry

Ek soek vir jou

 

My hele hart

Sê hou aan

Laat die oor-log voortgaan

Sonder enige vrae

Tot die einde van dae

Sal ek veg vir jou

 

Ek's jou een man army

Ek kom jou haal

Een man army

Jou korporaal

Ek's jou een man army

'n Duisendmaal vir jou

 

Ek's jou een man army

'n Man van staal

Een man army

Jou korporaal

Ek's jou een man army

'n Duisendmaal vir jou

 

Een man

Man army

Een man

Man army

Een man army

 

Ek's jou een man army

Ek kom jou haal

Een man army

Jou korporaal

Ek's jou een man army

'n Duisendmaal vir jou

 

Ek's jou een man army

'n Man van staal

Een man army

Jou korporaal

Ek's jou een man army

'n Duisendmaal vir jou

 

Ek's jou een man army

'n Man van staal

Een man army

Jou korporaal

Ek's jou een man army

'n Duisendmaal vir jou

 

Composer: HUGO LUDIK/REYNARDT HUGO (SAMRO)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page