top of page
Fatman - Boom Baby (Key: OR Ebmaj)

Fatman - Boom Baby (Key: OR Ebmaj)

SKU: CO-OR-NB-00266
$12.95Price

Title: Boom Baby

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Fatman

Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Ebmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Boom Baby, Boom Baby

Boom Baby, Boom Baby

 

Hello, hier is ek

'n Man met 'n lus

Ek weet nie hoekom vra ek nie

Want ek weet ek's gemis

Is jy klaar gepraat wat ek wil eet

Laat Pappa jou wys

Wat in hom steek

 

Boom Baby, Boom Baby

Kom ek wys jou hoe, Baby

Boom Baby, Boom Baby

Dis hoe ons dit doen, Baby

 

Die aand belowe om groot te wees

En glo my, Mammie

Jy gaan sweet

Ek sien jy's verbaas dat jy my kon haak

En ek sien my moves

Het jou brein gekraak

 

Boom Baby, Boom Baby

Kom ek wys jou hoe, Baby

Boom Baby, Boom Baby

Dis hoe ons dit doen, Baby

 

Boom Baby, Boom Baby

Kom ek wys jou hoe, Baby

Boom Baby, Boom Baby

Dis hoe ons dit doen, Baby

 

Maak my vleisie lekker dan

Vanaand gaan my hart uitsing

 

Die kinders slaap al

Daar by jou ma

Die aand is ons s'n

Tot wie weet waar

Vergeet van môre

Dis hier en nou

Hou my styf vas

Hier kom dit nou

 

Boom Baby, Boom Baby

Kom ek wys jou hoe, Baby

Boom Baby, Boom Baby

Dis hoe ons dit doen, Baby

 

Boom Baby, Boom Baby

Kom ek wys jou hoe, Baby

Boom Baby, Boom Baby

Dis hoe ons dit doen, Baby

 

Maak my vleisie lekker dan

Vanaand gaan my hart uitsing

 

Boom Baby, Boom Baby

Kom ek wys jou hoe, Baby

Boom Baby, Boom Baby

Dis hoe ons dit doen, Baby

 

Boom Baby, Boom Baby

Kom ek wys jou hoe, Baby

Boom Baby, Boom Baby

Dis hoe ons dit doen, Baby

 

Boom Baby, Boom Baby

Kom ek wys jou hoe, Baby

Boom Baby, Boom Baby

Dis hoe ons dit doen, Baby

 

Boom Baby, Boom Baby

Kom ek wys jou hoe, Baby

Boom Baby, Boom Baby

Dis hoe ons dit doen, Baby

 

Maak my vleisie lekker dan

Vanaand gaan my hart uitsing

 

Composer: NIEL SCHOOMBEE/RUDI CLOETE/JOHAN VORSTER/CHRISTOPH KOTZE (INHOCO MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like