top of page
Gerrie Pretorius - Adio Amore Adio (Key: OR Bmaj - BV)

Gerrie Pretorius - Adio Amore Adio (Key: OR Bmaj - BV)

SKU: JU-OR-BV-01809
$13.95Price

Title: Adio Amore Adio

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Gerrie Pretorius
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: Yes
More info: Gerrie Pretorius se loopbaan begin ongeveer in 2001 met die vrystelling van 'Annemarie my skat'. Daarna volg nog vele albums ondermeer ‘n Jazz album genaamd 'Swing'.
Lyrics: Yes

 

Adio amore adio

Jy moet nie huil nie

Adio amore adio

Ek kom terug

 

Een van die dae gaan ek jou weer moet agterlaat

En tog is ek ook so bly ek het jou weer ontmoet

Dit was vir my die mooiste van al my drome

My skip staan en wag vir my ek moet jou nou groet

 

Adio amore adio

Jy moet nie huil nie

Want ek is die son wat so skyn elke dag oor die hawe

Die afskeid is net vir ‘n wyle

So droog nou jou trane

Adio amore adio

Ek kom terug

 

Ek sal jou o so diep in my hart bewaar

Gedagtes neem my ver terug oor die see

Al is jy so ver van my sal ek steeds bly wag

En voor jy jou weer kom kry is ek terug by jou

 

Adio amore adio

Jy moet nie huil nie

Want ek is die son wat so skyn elke dag oor die hawe

Die afskeid is net vir ‘n wyle

So droog nou jou trane

Adio amore adio

Ek kom terug

 

As die seile so in die wind baklei

Weet ek jy wag op die kant vir my

Ek is amper by jou

Om alles beter te maak

 

Adio amore adio

Jy moet nie huil nie

Want ek is die son wat so skyn elke dag oor die hawe

Adio amore adio

Jy moet nie huil nie

Want ek is die son wat so skyn elke dag oor die hawe

Die afskeid is net vir ‘n wyle

So droog nou jou trane

Adio amore adio

Ek kom terug

Adio amore adio

Ek kom terug

 

Composer: A. WIENDORF/B. MEINUNGER/G. PRETORIUS (KOCH MUSIC/AKASHA MUNDI)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page