top of page
Heinz Winckler - Klein Bietjie  (Key: OR Bmaj)

Heinz Winckler - Klein Bietjie (Key: OR Bmaj)

SKU: RI-OR-NB-02830
$12.95Price

Title: Klein Bietjie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Heinz Winckler
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Klein bietjie

Klein bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

Klein bietjie

Klein bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

 

Ek het gou geleer

Dat ek jou vêr moet weghou van my hart

Soos die laaste stukkie pizza

In die boks op 'n Saterdag aand

 

Hulle sê te veel van 'n goeie ding is nie goed nie

Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie

 

Want net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

Oo-oh

Net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

Is net te veel vir my

Is net te veel vir my

Maar gee my nog

 

Ek was al 'n paar keer seer

Hard geval vir die soveelste keer

Maar ek hou vas aan die idee

Dat die liefde vir my ook 'n kans kan gee

 

Hulle sê te veel van 'n goeie ding, is nie goed nie

Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie

 

Want net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

Oo-oh

Net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

Is net te veel vir my

Is net te veel vir my

 

Hulle sê te veel van 'n goeie ding is nie goed nie

Maar dis so, so moeilik

 

Want net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

Oo-oh

Net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

 

Want net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

Oo-oh

Net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

(Is net te veel vir my)

Want net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

Oo-oh

Net 'n klein bietjie, bietjie, bietjie

Klein bietjie, bietjie van jou

Is net te veel vir my

Is net te veel vir my

Is net te veel vir my

 

Net 'n klein bietjie, bietjie van jou

Is net te veel vir my

Net te veel vir my

Is net te veel vir my

 

Composer: HEINZ WINCKLER (SELECT MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page