top of page
Heinz Winckler - 1001 Soene (Key: OR Bbmaj)

Heinz Winckler - 1001 Soene (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-02828
$12.95Price

Title: 1001 Soene
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Heinz Winckler
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj

Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Met elke draai van die wiel

Verloor ek 'n stukkie van my siel

Verder en verder weg van jou

En my hart klop flou

 

My hart by jou agter gelaat

Baby jy is my sielemaat

En die lyne op jou lyf

Dis waar ek wil wees

Styf in jou arms wil ek lê

Dis wat ek wil hê

 

'n 1001 soene vir jou

'n 1002 kan ek onthou

'n 1003 vir elke uur

'n 1004 en nou's ons hier

'n 1005 op jou lyf

'n 1006 vir al die res

'n 1007 vir elke rede

'n 1008 vir elke nag

 

Die pad raak langer na elke uur

Die prys vir ons liefde was te duur

Verder en verder weg van jou

En my hart klop flou

 

Die lyne op die pad het my laat besef

Soos 'n pyl in my hart het dit my getref

Jy is alles vir my

Dis waar ek wil bly

In jou arms wil ek lê

Dis wat ek wil hê

 

'n 1001 soene vir jou

'n 1002 kan ek onthou

'n 1003 vir elke uur

'n 1004 en nou's ons hier

'n 1005 op jou lyf

'n 1006 vir al die res

'n 1007 vir elke rede

'n 1008 vir elke nag

 

En die lyne op jou lyf

Dis waar ek wil wees

Styf in jou arms wil ek lê

Dis wat ek wil hê

 

Jy is alles vir my

Dis waar ek wil bly

In jou arms wil ek lê

Dis wat ek wil hê

 

'n 1001 soene vir jou

'n 1002 kan ek onthou

'n 1003 vir elke uur

'n 1004 en nou's ons hier

'n 1005 op jou lyf

'n 1006 vir al die res

'n 1007 vir elke rede

'n 1008 vir elke nag

 

Composer: EMIL STRUWIG (SELECT MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page