top of page
Virginia Lee - Hoe Kan Ek Jou Ooit Vergeet (Key: OR C#maj)

Virginia Lee - Hoe Kan Ek Jou Ooit Vergeet (Key: OR C#maj)

SKU: AL-OR-NB-00241
$12.95Price

Title: Hoe Kan Ek Jou Ooit Vergeet

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Virginia Lee

Genre: South African; Folk

Language: Afrikaans

Era: 1960s

Key: OR C#maj

Backing vocals: No

More info: Virginia Lee (1927-1990) is die skepper van baie opnames (weliswaar meestal Engels) wat onthou sal word. Sy is 'n tyd lank Suid-Afrika se “blonde liefling” genoem.

Lyrics: Yes

 

Hoe kan ek jou ooit vergeet

Na die wonderlike jare

Jy bly steeds my eie liefling

Daarom kan ek jou tog nooit

Sal ek jou nog nooit vergeet nie

 

Die lewe is lieflik en mooi

En ons is altyd so sorgvry

Ons paadjie is vol gestrooi

Gevul met rose vir jou en vir my

 

Hoe kan ek jou ooit vergeet

Na die wonderlike jare

Jy bly steeds my eie liefling

Daarom kan ek jou tog nooit

Sal ek jou nog nooit vergeet nie

 

Ons liefde bly lieflik vir my

Want jy is altyd beminlik

En so sal dit altyd bly

'n Liefde trou en geseën met geluk

 

Hoe kan ek jou ooit vergeet

Na die wonderlike jare

Jy bly steeds my eie liefling

Daarom kan ek jou tog nooit

Sal ek jou nog nooit vergeet nie

 

Hoe kan ek jou ooit vergeet

Na die wonderlike jare

Jy bly steeds my eie liefling

Daarom kan ek jou tog nooit

Sal ek jou nog nooit vergeet nie

 

Composer: WERNER LAST/RUDOLF GUENTER LOOSE/VIRGINIA LEE (BELINDA JHB)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page