Jannie du Toit - Kinders Van Die Wind (Key: OR Fmaj)
Title: Kinders Van Die Wind
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jannie du Toit
Genre: South African; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek ken 'n ou, ou liedjie
Van lewenswel en weë
Van lank vergane skepe in
Die kelders van die see
Die woorde is vergete
En tog die deuntjie draal
Soos vaag bekende grepies in
'n Baie ou verhaal
Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Kinders van die wind
Gesigte drome name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is
Sou net 'n kind wou raai
Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
Composer: KOOS DU PLESSIS (INCLINE HOUSE)
_edited.png)
















