top of page
Juanita du Plessis - Pot Se Deksel (Key: OR Dmaj)

Juanita du Plessis - Pot Se Deksel (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-03050
USD 13.95Price

Title: Pot Se Deksel
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

'n Pot in my hart kook oor van liefde maar

Voor ek my kry is die eensame trane daar

Jy's die een vir my

Jy sit my pot se deksel op, ooh

My hart brand vas by die een wat dit was

En ek wag en wag vir jou

Maar dit voel vir my te hopeloos

 

En my hart kook oor want ek het jou verloor

En ek weet nie of jy hoor nie

Want ek roep jou as jy weet ek soek jou

Sal jy hierdie hart van my kom haal

En my hart is rou want ek wag net vir jou

Om my te wys hoe ek my hart weer heel kan maak

En my hart het nie kos nie

Want hy wil jou nie los nie

En dit vreet my op dat hy by jou bly stop

My hart het nie kos nie

Want hy wil jou nie los nie

Sit my pot se deksel op

 

My hart slaan potte en panne teen mekaar as jy

In my drome asemhaal, naby my

Jy's die een vir my

Jy sit my pot se deksel op, ooh

En hoe meer ek vra hoe minder's jy daar

En ek wag en wag vir jou

Maar dit voel vir my te hopeloos

 

En my hart kook oor want ek het jou verloor

En ek weet nie of jy hoor nie

Want ek roep jou as jy weet ek soek jou

Sal jy hierdie hart van my kom haal

En my hart is rou want ek wag net vir jou

Om my te wys hoe ek my hart weer heel kan maak

En my hart het nie kos nie

Want hy wil jou nie los nie

En dit vreet my op dat hy by jou bly stop

My hart het nie kos nie

Want hy wil jou nie los nie

Sit my pot se deksel op, ooh

 

En my hart kook oor

Want ek het jou verloor, ooh

Want ek roep jou as jy weet ek soek jou

Sal jy hierdie hart kom haal

 

En my hart kook oor want ek het jou verloor

En ek weet nie of jy hoor nie

Want ek roep jou as jy weet ek soek jou

Sal jy hierdie hart van my kom haal

En my hart is rou want ek wag net vir jou

Om my te wys hoe ek my hart weer heel kan maak

En my hart het nie kos nie

Want hy wil jou nie los nie

En dit vreet my op dat hy by jou bly stop

My hart het nie kos nie

Want hy wil jou nie los nie

Sit my pot se deksel

Pot se deksel

Pot se deksel op

 

Composer: RUDI CLAASE (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page