top of page
Juanita du Plessis - Wit Vlag (Key: OR Bmaj)

Juanita du Plessis - Wit Vlag (Key: OR Bmaj)

SKU: RI-OR-NB-01922
US$13,95Price

Title: Wit Vlag

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
More info: More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000.
Lyrics: Yes

 

Hou, hou

Ek hou my hande in die lug, lug

Doen wat jy wil doen want ek wil

Ek wil nie meer met jou baklei nie

Ooh ooh ooh

Hou, hou

Ek hou my hande in die lug, lug

Sê wat jy wil sê, want ek wil

Ek wil nie meer met jou stry nie

Sien jy my wit vlaggie

 

Wees lief vir my, net lief vir my, want

Jy sal my nooit verstaan nie

Ek weet daar’s dinge van my wat

Wat jy nie kan verdra nie

Hoe vervelig sou dit wees as

As almal net perfek was

Hier’s my wit vlag ek gee oor

 

Hou, hou

Ek hou my hande in die lug, lug

Doen wat jy wil doen want ek wil

Ek wil nie meer met jou baklei nie

Ooh ooh ooh

Hou, hou

Ek hou my hande in die lug, lug

Sê wat jy wil sê, want ek wil

Ek wil nie meer met jou stry nie

Sien jy my wit vlaggie

 

Ou kwaaitjie, lekker kwaaitjie kom

Kom wys ‘n bietjie tande

Jy weet jou glimlag maak my

Soos klei in jou hande

Stop nou, kom ons stop nou dan kan

Kan ek jou ‘n bietjie vashou

Hier’s my wit vlag ek gee oor

 

Hou, hou

Ek hou my hande in die lug, lug

Doen wat jy wil doen want ek wil

Ek wil nie meer met jou baklei nie

Ooh ooh ooh

Hou, hou

Ek hou my hande in die lug, lug

Sê wat jy wil sê, want ek wil

Ek wil nie meer met jou stry nie

Sien jy my wit vlaggie

 

Wees lief vir my, lief vir my, want

Jy sal my nooit verstaan nie

 

Hou, hou

Ek hou my hande in die lug, lug

Doen wat jy wil doen want ek wil

Ek wil nie meer met jou baklei nie

Ooh ooh ooh

Hou, hou

Ek hou my hande in die lug, lug

Sê wat jy wil sê, want ek wil

Ek wil nie meer met jou stry nie

Sien jy my wit vlaggie

 

Sien jy my wit vlag

Hier’s my wit vlaggie

Sien jy my wit vlaggie

 

Composer: JUANITA DU PLESSIS (JUANITA RECORDS)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page