top of page
Bobby van Jaarsveld - Kan Ek Met Jou Praat (Key: OR Bmaj - BV)

Bobby van Jaarsveld - Kan Ek Met Jou Praat (Key: OR Bmaj - BV)

SKU: AN-OR-BV-00162
$12.95Price

Title: Kan Ek Met Jou Praat

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld

Genre: South African; Pop; Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: Yes

More info: Bobby van Jaarsveld is 'n bekende sanger, liedjieskywer en akteur. Sy album Net Vir Jou het 'n SAMA-toekenning ontvang vir die Beste Afrikaanse Pop album in 2010. Hy het ook MK se “Best Solo Award” in 2011 gewen. Bobby het die hoofrol in Liefling: Die Movie vertolk.

Lyrics: Yes

 

My liewe Pa

Jy raak nou jonk

Ek is die woorde uit jou mond

Ek sien my seun

Kyk na sy Pa

En in sy oë dieselfde vrae

 

Kan ek met jou praat

Kan ek met jou praat

Ek wil jou vra vir 'n bietjie raad

Kom kyk hier in my siel se oë

Ek sien jou kyk

Ek sien jou moed

Dis vasgevang in siel en bloed

Sal hy ook eendag maak soos ek maak

Want ek maak soos jy maak

 

Toe ek verdwaal

Was jy my noord

Jy't my laat voel dat ek behoort

My seun sal volg

Waar ek hom lei

Ek bid dat hy die regte boodskap kry

 

Kan ek met jou praat

Kan ek met jou praat

Ek wil jou vra vir 'n bietjie raad

Kom kyk hier in my siel se oë

Ek sien jou kyk

Ek sien jou moed

Dis vasgevang in siel en bloed

Sal hy ook eendag maak soos ek maak

Want ek maak soos jy maak

En ek sal hom verduidelik

Dat as 'n Pa sy seun so naby hou dan wys dit

 

Kan ek met jou praat

Kan ek met jou praat

Ek wil jou vra vir 'n bietjie raad

Kom kyk hier in my siel se oë

Ek sien jou kyk

Ek sien jou moed

Dis vasgevang in siel en bloed

Sal hy ook eendag maak soos ek maak

Want ek maak soos jy maak

 

Kan ek met jou praat

Kan ek met jou praat

Kan ek met jou praat

Kan ek met jou praat

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS/COLESKE ARTISTS)

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like