top of page
Kurt Darren - Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) (Key: +2 Bbmaj - BV)

Kurt Darren - Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) (Key: +2 Bbmaj - BV)

SKU: CO-P2-BV-00698
US$13,95Price

Title: Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: +2 Bbmaj
Backing vocals: Yes
More info: Kurt Darren is 'n bekende Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, TV-aanbieder en akteur. Kurt se debuutalbum, For Your Precious Love, is in 1995 vrygestel. In 2002 maak hy sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf met sy album Meisie Meisie. Hy is ook te sien in die Suid-Afrikaanse films Liefling, Susanna van Biljon en Ek lief jou.
Lyrics: Yes

 

O, ek wil huistoe gaan na mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

 

O ek wil huistoe gaan na mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

 

Ek wens ek het vlerke soos ‘n arend

Dan vlieg ek maar vir ewig oor die see

Dan vlieg ek na die arms van my moeder

En daar sal ek bly tot die dood

 

O, ek wil huistoe gaan na mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

 

O, ek wil huistoe gaan na mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

 

Ek wens ek het vlerke soos ‘n engeltjie

Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen

Dan vlieg ek na die arms van my moeder

En daar sal ek bly tot die dood

 

O, ek wil huistoe gaan na mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

 

O, ek wil huistoe gaan na mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

 

INSTRUMENTAAL

 

O, ek wil huistoe gaan na mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

 

O, ek wil huistoe gaan na mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

 

O, ek wil huistoe gaan na mamma toe

Die rivier is vol my trane rol

‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

 

‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê

Sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

 

Composer: TRADITIONAL (SELECT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page