top of page
Kurt Darren - Aiko Aiko (Key: OR Gmaj)

Kurt Darren - Aiko Aiko (Key: OR Gmaj)

SKU: FR-OR-NB-03596
$13.95Price

Title: Aiko Aiko (Iko Iko)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

My ouma en jou ouma sit en skinder baie

My ouma sê vir jou ouma

Daai laaitie loop weer draaie

 

Kyk hy loop soos 'n hoenderhaan

Aiko Aiko Antie

Katjie van die baan

Hy pik na die maan

En hy is nie eers skaam nie

 

En ek sê

Hey nou hey nou aiko aiko antie

My hart is vol ek is in die kol

En niks sal my onder kry nie

 

En ek sê

Hey nou hey nou aiko aiko antie

Ek’s 'n dapper muis

Ek loop deur die huis

En die kat sal my nie kry nie

 

My oupa en jou oupa sit hier by die vuurtjie

Hulle praat oor die dae, die goeie ou dae

Want die ou vrou is nie hier nie

 

Stovepipe broek

'n Brylcreem kuif

Aiko Aiko Antie

Katjie van die baan

Hy pik na die maan

Ja, niks het verander nie

 

En ek sê

Hey nou hey nou aiko aiko antie

My hart is vol ek is in die kol

En niks sal my onder kry nie

 

En ek sê

Hey nou hey nou aiko aiko antie

Ek’s 'n dapper muis

Ek loop deur die huis

En die kat sal my nie kry nie

 

TUSSENSPEL

 

En ek sê

Hey nou hey nou aiko aiko antie

My hart is vol ek is in die kol

En niks sal my onder kry nie

 

En ek sê

Hey nou hey nou aiko aiko antie

Ek’s 'n dapper muis

Ek loop deur die huis

En die kat sal my nie kry nie

 

En ek sê

Hey nou hey nou aiko aiko antie

My hart is vol ek is in die kol

En niks sal my onder kry nie

En ek sê

Hey nou hey nou aiko aiko antie

Ek’s 'n dapper muis

Ek loop deur die huis

En die kat sal my nie kry nie

 

En ek sê

Hey nou hey nou aiko aiko antie

My hart is vol ek is in die kol

En niks sal my onder kry nie

En ek sê

Hey nou hey nou aiko aiko antie

Ek’s 'n dapper muis

Ek loop deur die huis

En die kat sal my nie kry nie

 

En niks sal my onderkry nie

Ja, die kat sal my nie kry nie

 

Composer: HAWKINS/HAWKINS/CRAWFORD/JOHNSON/DARREN/KELLY/BRENDON (TRIO REC./MELDER MSC/MELODIE DER WELT)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page