top of page
Kurt Darren - Bloubergstrand Se Sonsak (Key: OR F#maj)

Kurt Darren - Bloubergstrand Se Sonsak (Key: OR F#maj)

SKU: RI-OR-NB-03651
USD 13.95Price

Title: Bloubergstrand Se Sonsak
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Dink jy aan my my as jy so in die aande ry

Verby daai plek waar ek en jy

Ons eerste dans gedans het

Want ek dink aan jou wanneer ek kyk

Na hoe die Bloubergstrand se sonsak

Weer my oë laat traan

 

Ek skryf alweer 'n briefie

Ek stuur dit vir my liefie

Maar sy antwoord my nie terug nie

Is daar iets wat ek nie weet nie

 

Nie eers 'n sms nie

Of poskaart in die bus nie

Miskien verbeel ek my

Maar is daar iets wat ek nie weet nie

Hoop sy’t nie van my vergeet nie

 

Dink jy aan my my as jy so in die aande ry

Verby daai plek waar ek en jy

Ons eerste dans gedans het

Want ek dink aan jou wanneer ek kyk

Na hoe die Bloubergstrand se sonsak

Weer my oë laat traan

 

My e-pos permanent aan

Terroriseer die posman

Sodra hy my sien wag dan

Hardloop hy die naaste boom uit

 

Miskien’s sy in 'n oerwoud

Op see of dalk die Congo

Ek’s baie seker dit is

Hoekom sy nie vir my terugskryf

So môre koop ek maar 'n posduif

 

Dink jy aan my my as jy so in die aande ry

Verby daai plek waar ek en jy

Ons eerste dans gedans het

Want ek dink aan jou wanneer ek kyk

Na hoe die Bloubergstrand se sonsak

Weer my oë laat traan

 

Hoekom doen jy dit aan my

Dis asof jy lekker kry

Hoekom doen jy dit aan my

Dis asof jy lekker kry

Hoekom doen jy dit aan my

Dis asof jy lekker kry

Hoekom doen jy dit aan my

Ek kan nie ophou wonder

 

Dink jy aan my my as jy so in die aande ry

Verby daai plek waar ek en jy

Ons eerste dans gedans het

Want ek dink aan jou wanneer ek kyk

Na hoe die Bloubergstrand se sonsak

Weer my oë laat traan

 

Dink jy aan my my as jy so in die aande ry

Verby daai plek waar ek en jy

Ons eerste dans gedans het

Want ek dink aan jou wanneer ek kyk

Na hoe die Bloubergstrand se sonsak

Weer my oë laat traan

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page