Kurt Darren - Dimpels (Key: OR Cmaj)
Title: Dimpels
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR CmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
As ek weer 'n keer moet vra
Jy't my hart gewen
Sal jy die titel dra
Jy't my om en om jou pinkie opgedraai
Jy't die sade van verewig hier gesaai
Dimpels
Dis maklik om jou lief te hê
'n Droomvou vir my
En dis maklik om te sê
En Dimpels
Jy't my asem weggeslaan
En ek kan nie glo
Ek is die man wat by jou staan
Met ander woorde
Jy's die een
Wat my naam sal dra
Tot die wolke ophou reën
En eendag as die ouderdom ons pla
Sal jou glimlag altyd mooie dimpels dra
Dimpels
Dis maklik om jou lief te hê
'n Droomvou vir my
En dis maklik om te sê
En Dimpels
Jy't my asem weggeslaan
En ek kan nie glo
Ek is die man wat by jou staan
TUSSENSPEL
Dimpels
Dis maklik om jou lief te hê
'n Droomvou vir my
Dis maklik om te sê
En Dimpels
Jy't my asem weggeslaan
En ek kan nie glo
Ek is die man wat by jou staan
Nee ek kan nie glo
Ek is die man wat by jou staan
Composer: KURT DARREN/EMIL STRUWIG (SELECT MUSIC PUBL./ACTIVE MUSIC PUBL.)