Kurt Darren - Dis Wat My Hart Wil Hê (Key: OR Ebmaj)
Title: Dis Wat My Hart Wil Hê
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR EbmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Elke aand by jou 'n seën vir my
Elke liewe dag van bo gelei
Ek's bly die een was jy
My sielsgenoot
En in ware liefde sal ek altyd glo
Môre's nog 'n dag het ek gehoor
Maar môre sonder jou 'n dag verloor
Ek weet ek het my son in jou sien skyn
En ek weet jy sal my donker laat verdwyn
En dis wat my hart wil hê
Om veilig by jou in die nag te lê
Slaap lekker my engel, vir jou te sê
Ja, dis wat my hart wil hê
En dis wat my hart wil hê
My vrees vir die donker by verloor
Goeiemôre my liefie, by jou te hoor
Ja, dis wat my hart wil hê
Ek wens ek kon jou deel met elke een
Vir elke liewe siel 'n stukkie leen
Jou liefde is mos hier aan my gegee
En dis tyd dat ek my lesse klaar moet leer
En dis wat my hart wil hê
Om veilig by jou in die nag te lê
Slaap lekker my engel, vir jou te sê
Ja, dis wat my hart wil hê
En dis wat my hart wil hê
My vrees vir die donker by verloor
Goeiemôre my liefie, by jou te hoor
Ja, dis wat my hart wil hê
En dis wat my hart wil hê
Om veilig by jou in die nag te lê
Slaap lekker my engel, vir jou te sê
Ja, dis wat my hart wil hê
Dis wat my hart wil hê
Ja, dis wat my hart wil hê
Composer: KURT DARREN/MICHAEL LINDT (SELECT MUSIC PUBLISHING)